KLINKKLAAR | Met Deon Lotz, Marinda Engelbrecht en Susanne Beyers

Total Seats: 60 (60 Left:)
ADD TO YOUR CALENDAR

Date and Time:

25 August 2023 7:00 pm - 8:30 pm

Event Location:

Die Koelkamers Teater, Kreefte Street, Paternoster, Western Province, 7381, South Africa

Share This Event

Description

KLINKKLAAR | Met Deon Lotz, Marinda Engelbrecht en Susanne Beyers

Wilma en Jasmyn is twee TV-sjefs en glanspersoonlikhede. Albei is legendes van die bedryf, maar hul sterre is aan die verskiet. In ’n poging om hul loopbane ’n hupstoot te gee, het hul agente ’n briljante plan: Laat hulle saam ’n kookprogram aanbied. Die enigste probleem? Hulle haat mekaar! PLEASE GO FOLLOW US

NOTE: All ticket prices include VAT.

For assistance with accommodation, activities, meals and more (Click on the links below):

Paternoster Accommodation

Paternoster Activities

Shuttle Service

Sorry, this event is expired and no longer available.
× How can I help you?