DIE OERKLUTS KWYT – Die Werk van Antjie Krog met Antoinette Kellermann

Total Seats: 50 (50 Left:)
ADD TO YOUR CALENDAR

Date and Time:

23 July 2022 6:00 pm - 7:30 pm

Event Location:

Die Koelkamers Teater, Kreefte Street, Paternoster, Western Province, 7381, South Africa

Share This Event

Description

DIE OERKLUTS KWYT – Die Werk van Antjie Krog met Antoinette Kellermann

Antjie Krog en Antoinette Kellermann, wyd bemind en veel bekroond in die skryf- en teaterwêreld, word in 2022 albei 70. Kom vier dié dubbele mylpaal saam met ons en luister hoe Antoinette Antjie se onsterflike woorde – deurdrenk in eerlikheid, erns en ironie interpreteer.

R180 ticket – Standard Seat/ Sitplek

R280 ticket – Reserveer ‘n plek in die eerste twee rye op gemaklike stoele of dubbel bank./Reserve a seat in the first two rows on comfortable chairs or double sofas.

For assistance with the following :

Accommodation: https://visitsouthafrica.co/accommodation/

Activities: https://visitsouthafrica.co/activities/

Online Shop: https://shop.visitpaternoster.co.za/

Sorry, this event is expired and no longer available.
× How can I help you?