Die Heks van Hexrivier Vallei met MARCIA MOON | ’n Afrikaanse gothic produksie met prosa & sang.

Total Seats: 60 (60 Left:)
ADD TO YOUR CALENDAR

Date and Time:

22 April 2023 5:00 pm - 6:30 pm

Event Location:

Die Koelkamers Teater, Kreefte Street, Paternoster, Western Province, 7381, South Africa

Share This Event

Description

Die Heks van Hexrivier Vallei met MARCIA MOON | ’n Afrikaanse gothic produksie met prosa & sang.

Marcia Moon is bekend as ’n fantasie-folk-liedjieskrywer en -sanger wat fabelagtige beelde met haar musiek optower. Dit laat mens soms voel asof jy in ’n Alfred Hitchcock- of Tim Burton-fliek is, maar haar stories kom uit Afrika, vanuit ons eie mites en legendes.

NOTE: All ticket prices include VAT.

For assistance with accommodation, activities, meals and more (Click on the links below):

Paternoster Accommodation

Paternoster Activities

Sorry, this event is expired and no longer available.
× How can I help you?